Vernielde woonhuis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Lokomotiewe loods NZASM na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Binnekant van die Protestantse kerk na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gat veroorsaak deur die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Inhuldiging van president Kruger vir die laaste ampstermyn, Kerkplein Pretoria, 1898. CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger en die Uitvoerende Raad ontvang 'n deputasie van die boere. Skildery van Fritz Wichgraf, 1899. CollectieZuid-Afrika in beeld
Deputasie van die Boererepublieke by president Kruger. V.l.n.r.: C.H. Wessels, A.D.W. Wolmarans, pres. Kruger en A. Fischer. CollectieZuid-Afrika in beeld
Deputasie van die Boererepublieke in Nederland in 1900. V.l.n.r. A.D.W. Wolmarans, C.H. Wessels, dr. H.P.N. Muller (gesant Oranje-Vrystaat in Den Haag), A. Fischer. CollectieZuid-Afrika in beeld
Lord Roberts se intog in Pretoria, 5 Junie 1900. Parade op die markplein CollectieZuid-Afrika in beeld
Nageslag van Johanna van der Merwe, een van die twee oorlewende vroue van die moord van Bloukrans op 17 Februarie 1838. Foto geneem by die herbegrafenis van haar stoflike oorskot op Rouxville by die geleentheid van die besoek van die Ossewatrek 1938. Haar twee seuns Martinus Delport en Hendrik Delport sit derde en vierde van links voor. CollectieZuid-Afrika in beeld
Ossewa in Adderleystraat Kaapstad, 8 Augustus 1938, op die Pad van Suid-Afrika CollectieZuid-Afrika in beeld
Lede van die Suid-Afrikaanse Party in die Wetgewende Vergadering verkies 1899. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die gat, veroorsaak deur die dinamietontploffing, te Maraisburg, 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ontmoeting van president Kruger en president Reitz by die opening van die Transvaal en Oranje-Vrystaat spoorlyn op 21 Mei 1892 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernielde kerk na die dinamietontploffing, te Maraisburg, 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Plek waar die spoortrok met dinamiet gestaan het, Maraisburgstasie, 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernielde spoorwegtrok na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ruïnes van 'n houtsaagmeule na die Dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld