Dokument uit die Kaapse Argief met die handtekening van Jan van Riebeeck. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die gat, veroorsaak deur die dinamietontploffing (westelike rigting), te Maraisburg, 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Korps van die Staatsartillerie, Oranje-Vrystaat. Telegrafiste, heliografiste en artilleriste onder bevel van luit. Baay - kommando van genl. Olivier - buite Colesberg CollectieZuid-Afrika in beeld
Miniatuur kanon en ammunisiewaentjie van hout vervaardig deur die boere krijgsgevangenes in Deadwoodkamp, St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van die eerste Engelse krygsgevangene in Pretoria - Oktober 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Deel van die spoorlyn waar die ontploffing plaasgevind het te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
"Ou Grietjie" - Kanon gebruik in die Slag van Bloedrivier 16 Desember 1838 CollectieZuid-Afrika in beeld
Schilderstuk van C.Bell, 1800 Kommandeur Jan van Riebeeck ontmoet de Hottentotten in Tafelbaai, 7 april 1652 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die uitlaai van die gewondes van Ladysmith te Pretoria, 11 Januarie 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld