Vernielde woonhuis na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Lokomotiewe loods NZASM na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Binnekant van die Protestantse kerk na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Gat veroorsaak deur die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Inhuldiging van president Kruger vir die laaste ampstermyn, Kerkplein Pretoria, 1898. CollectionSouth Africa in pictures
Pres. Kruger en die Uitvoerende Raad ontvang 'n deputasie van die boere. Skildery van Fritz Wichgraf, 1899. CollectionSouth Africa in pictures
Deputasie van die Boererepublieke by president Kruger. V.l.n.r.: C.H. Wessels, A.D.W. Wolmarans, pres. Kruger en A. Fischer. CollectionSouth Africa in pictures
Deputasie van die Boererepublieke in Nederland in 1900. V.l.n.r. A.D.W. Wolmarans, C.H. Wessels, dr. H.P.N. Muller (gesant Oranje-Vrystaat in Den Haag), A. Fischer. CollectionSouth Africa in pictures
Lord Roberts se intog in Pretoria, 5 Junie 1900. Parade op die markplein CollectionSouth Africa in pictures
Nageslag van Johanna van der Merwe, een van die twee oorlewende vroue van die moord van Bloukrans op 17 Februarie 1838. Foto geneem by die herbegrafenis van haar stoflike oorskot op Rouxville by die geleentheid van die besoek van die Ossewatrek 1938. Haar twee seuns Martinus Delport en Hendrik Delport sit derde en vierde van links voor. CollectionSouth Africa in pictures
Ossewa in Adderleystraat Kaapstad, 8 Augustus 1938, op die Pad van Suid-Afrika CollectionSouth Africa in pictures
Lede van die Suid-Afrikaanse Party in die Wetgewende Vergadering verkies 1899. CollectionSouth Africa in pictures
Die gat, veroorsaak deur die dinamietontploffing, te Maraisburg, 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van president Kruger en president Reitz by die opening van die Transvaal en Oranje-Vrystaat spoorlyn op 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Vernielde kerk na die dinamietontploffing, te Maraisburg, 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Plek waar die spoortrok met dinamiet gestaan het, Maraisburgstasie, 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Vernielde spoorwegtrok na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Gevolge van die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Ruïnes van 'n houtsaagmeule na die Dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures