Krygsgevangene Britse offisiere voor die Staats Model School, voor hul vertrek na Wonderboomberg CollectieZuid-Afrika in beeld
Naamlys van die boerekrygsgevangenes van Ceylon met die vertrek na Rotterdam, 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Boereskerpskutters langs 'n spoorlyn. Die man in die wit baadjie is Henry Williams, later lid van Danie Theron se vrywilligers CollectieZuid-Afrika in beeld
Boerelaer by Volksrust: tent van die kommandant, ontvangs van 'n rapport. CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van die eerste Britse krygsgevangene in Pretoria - Oktober 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van die eerste Britse Krygsgevangene in Pretoria op 22 Oktober 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld