Borsbeeld van genl. C.R. de Wet gemaak deur Frans Joris in Antwerpen, tydens die besoek van genl. de Wet in 1902, 19 september 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Diorama van Motorvoertuigopleidingskool gebruik vir lesings aan swart bestuurders op konvooiwerk en uiteengaan van troepe CollectieZuid-Afrika in beeld
Draaimolen, Burgerspark, Pretoria - inhuldigingsfeeste van Koningin Wilhelmina, 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Onthulling van die gedenkteken met 78 name van Nederlanders wat gesneuwel het in die Tweede Anglo-Boere-oorlog. Pretoria, 1909 (gebou van die Ned. Hervormde kerk). CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger in die Volksraad in Pretoria 1898 OF tydens 'n vergadering in Krugersdorp CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. M.T. Steyn op villa "Ten Vijver". Lg. behorende aan mnr. Kröller. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger kom by die Suzannasaal, Pretoria, aan, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Collage: Pres. S.J.P. Kruger en sy vrou en geboue in Pretoria voor 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vertrek van genl. C.F. Beyers na Europa, 1912. Sommige name op die foto CollectieZuid-Afrika in beeld
Kruger se ossewa, deur Kitchener weggevoer en later deur genl. Hertzog na Suid-Afrika teruggestuur CollectieZuid-Afrika in beeld
Kruger-monument op Kerkplein, Pretoria na hevige hagelstorm, 1 november 1985 CollectieZuid-Afrika in beeld
Feestelike maaltyd van die studentevereniging HEBE, met o.a. Suid-Afrikaanse studente, ca. 1921 CollectieZuid-Afrika in beeld
Etalage van die boekhandel Voorhoeve & Dietrich te Rotterdam tydens boekeweek 1937 CollectieZuid-Afrika in beeld
Historiese tablo: betreffende die Groot Trek, Piet Retief spreek die burgers toe CollectieZuid-Afrika in beeld