Aan boord van die Arundel Castle - repatriasie van die NZASM-personeel na Nederland in 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Kommissie van die Bybelvertalers in Afrikaans, 1933. Sittend: Prof. J.D. Kestell, prof. J.D. du Toit. Staande: Dr. H.C.M. Fourie, dr. E.E. van Rooyen, dr. B.B. Keet CollectieZuid-Afrika in beeld
Jongmense as lede van die Ned. Geref. Kerk aangeneem in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal deur ds. Rosseau en dr. Murray, voor in die middel CollectieZuid-Afrika in beeld
Bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg geniet 'n maaltyd in die veld CollectieZuid-Afrika in beeld
Drie boere bannelinge in Amsterdam. J.P. Roux, G.N. v.d. Bergh, P. de Villiers Tredoux. CollectieZuid-Afrika in beeld
Kranslegging op die graf van pres. Steyn aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein CollectieZuid-Afrika in beeld