Borsbeeld van genl. C.R. de Wet gemaak deur Frans Joris in Antwerpen, tydens die besoek van genl. de Wet in 1902, 19 september 1902 CollectionSouth Africa in pictures
Diorama van Motorvoertuigopleidingskool gebruik vir lesings aan swart bestuurders op konvooiwerk en uiteengaan van troepe CollectionSouth Africa in pictures
Draaimolen, Burgerspark, Pretoria - inhuldigingsfeeste van Koningin Wilhelmina, 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Adderleystraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Onthulling van die gedenkteken met 78 name van Nederlanders wat gesneuwel het in die Tweede Anglo-Boere-oorlog. Pretoria, 1909 (gebou van die Ned. Hervormde kerk). CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger in die Volksraad in Pretoria 1898 OF tydens 'n vergadering in Krugersdorp CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger op die stoep van "Krugerhof", Waterval-Onder, 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. M.T. Steyn op villa "Ten Vijver". Lg. behorende aan mnr. Kröller. CollectionSouth Africa in pictures
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger kom by die Suzannasaal, Pretoria, aan, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
B.J. Brummer, eerste Afrikaner in Nederland opgelei as veearts, 1915 CollectionSouth Africa in pictures
Gedenkteken van pres. M.T. Steyn te Deventer, onthul op 6 Julie 1922 CollectionSouth Africa in pictures
Collage: Pres. S.J.P. Kruger en sy vrou en geboue in Pretoria voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Vertrek van genl. C.F. Beyers na Europa, 1912. Sommige name op die foto CollectionSouth Africa in pictures
Kruger se ossewa, deur Kitchener weggevoer en later deur genl. Hertzog na Suid-Afrika teruggestuur CollectionSouth Africa in pictures
Kruger-monument op Kerkplein, Pretoria na hevige hagelstorm, 1 november 1985 CollectionSouth Africa in pictures
Feestelike maaltyd van die studentevereniging HEBE, met o.a. Suid-Afrikaanse studente, ca. 1921 CollectionSouth Africa in pictures
Etalage van die boekhandel Voorhoeve & Dietrich te Rotterdam tydens boekeweek 1937 CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse Hospitaal en Diakonessenhuis, Pretoria, April 1919 CollectionSouth Africa in pictures
Historiese tablo: betreffende die Groot Trek, Piet Retief spreek die burgers toe CollectionSouth Africa in pictures