Gevangenisstokke, waarin Samuel Beningfields, G.G. Cato te Pietermaritzburg tydens die onluste te Congella, Port Natal in 1842 deur die Voortrekkers vasgemaak is CollectieZuid-Afrika in beeld
Indiese produkte - Inhuldigingsfeeste van koningin Wilhelmina, Pretoria, 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Foto's van die studente en die oorkonde by die opening van die Dietse taverne in Utrecht, 6 Maart 1931 CollectieZuid-Afrika in beeld
Suid-Afrikaanse tentoonstelling in die jare dertig word geopen deur die Suid-Afrikaanse gesant dr. H.D. van Broekhuizen. (Den Haag) CollectieZuid-Afrika in beeld
Maquette van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe van voor gesien CollectieZuid-Afrika in beeld
Deelnemers van die vierde Dietse studiereis besoek Deventer. Standbeeld van pres. Steyn, Desember 1937 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vermoedelik die maquette van die kop van die pres. Steyn standbeeld te Deventer CollectieZuid-Afrika in beeld
Ysterplaat met Kruger se kop in profiel gemaak deur Jaap Schotel, asook 'n koerantknipsel daaroor CollectieZuid-Afrika in beeld
Herstelde geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectieZuid-Afrika in beeld
Skildery van pres. Kruger tydens die Eerste Vryheidsoorlog gemaak, 1880-1881 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ontmoeting van pres. S.J.P. Kruger en pres. F.W. Reitz by die opening van die spoorlyn tussen Transvaal en Oranje-Vrystaat, 21 Mei 1892 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger wag op Pretoria stasie op die aankoms van dr. W.J. Leyds uit Europa, 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van dr. W.J. Leyds, September 1896 te Pretoria. V.l.n.r. pres. S.J.P. Kruger, dr. W.J. Leyds, Schulte, hoofkommdt. van Polisie en genl. Cronjé CollectieZuid-Afrika in beeld
Inhuldiging van pres. S.J.P. Kruger vir sy vierde ampstermyn as president van die ZAR, Pretoria, 12 ei 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Presidente Kruger en Reitz met hoofregter M.W. Steyn en staatsekretaris Blignault in Bloemfontein, 1890? of 1893? NB: Volgens die boek "Pace of the ox" van Marjorie Juta is dit die Bloemfontein konferensie met lord Milner in 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pantservegvoertuie is die eerste vededigingslinie op die arsenaal op Robbeneiland. CollectieZuid-Afrika in beeld