Gevangenisstokke, waarin Samuel Beningfields, G.G. Cato te Pietermaritzburg tydens die onluste te Congella, Port Natal in 1842 deur die Voortrekkers vasgemaak is CollectionSouth Africa in pictures
Indiese produkte - Inhuldigingsfeeste van koningin Wilhelmina, Pretoria, 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Kostuumfees van Nederlandse dames op Koninginnedag, Pretoria, 1909 CollectionSouth Africa in pictures
Foto's van die studente en die oorkonde by die opening van die Dietse taverne in Utrecht, 6 Maart 1931 CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse tentoonstelling in die jare dertig word geopen deur die Suid-Afrikaanse gesant dr. H.D. van Broekhuizen. (Den Haag) CollectionSouth Africa in pictures
Maquette van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe CollectionSouth Africa in pictures
Maquette van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe van voor gesien CollectionSouth Africa in pictures
Deelnemers van die vierde Dietse studiereis besoek Deventer. Standbeeld van pres. Steyn, Desember 1937 CollectionSouth Africa in pictures
Vermoedelik die maquette van die kop van die pres. Steyn standbeeld te Deventer CollectionSouth Africa in pictures
Ysterplaat met Kruger se kop in profiel gemaak deur Jaap Schotel, asook 'n koerantknipsel daaroor CollectionSouth Africa in pictures
Herstelde geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectionSouth Africa in pictures
Skildery van pres. Kruger tydens die Eerste Vryheidsoorlog gemaak, 1880-1881 CollectionSouth Africa in pictures
Ontmoeting van pres. S.J.P. Kruger en pres. F.W. Reitz by die opening van die spoorlyn tussen Transvaal en Oranje-Vrystaat, 21 Mei 1892 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger wag op Pretoria stasie op die aankoms van dr. W.J. Leyds uit Europa, 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Aankoms van dr. W.J. Leyds, September 1896 te Pretoria. V.l.n.r. pres. S.J.P. Kruger, dr. W.J. Leyds, Schulte, hoofkommdt. van Polisie en genl. Cronjé CollectionSouth Africa in pictures
Inhuldiging van pres. S.J.P. Kruger vir sy vierde ampstermyn as president van die ZAR, Pretoria, 12 ei 1898 CollectionSouth Africa in pictures
Presidente Kruger en Reitz met hoofregter M.W. Steyn en staatsekretaris Blignault in Bloemfontein, 1890? of 1893? NB: Volgens die boek "Pace of the ox" van Marjorie Juta is dit die Bloemfontein konferensie met lord Milner in 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Pantservegvoertuie is die eerste vededigingslinie op die arsenaal op Robbeneiland. CollectionSouth Africa in pictures