Muurbehangsel van mev. ds. J.D. Kruger - landing van Jan van Riebeeck in Suid-Afrika. Eerste prys: Kunswedstryd vir naaldwerk, Mei 1937 CollectieZuid-Afrika in beeld
Muurskildering deur P.A. Hendriks in die Voortrekkergedenksaal in Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Nagmaal uit die lewe van die Voortrekkers - 'n muurskildery deur mev. Joyce Oldbrown, in die kantoor van die Eerste Minister, Parlementsgebou, Kaapstad CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeck-gedenkteken te Kaapstad. Onthul op 18 Mei 1899. Geskenk deur Cecil John Rhodes CollectieZuid-Afrika in beeld
Borsbeeld van genl. C.R. de Wet deur Moses Kottler. Vervaardig tussen 28 Maart en 11 April 1921 CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Voorgestelde bas-reliëf vir die Voortrekkermonument - Piet Retief se vertrek uit die Kaapkolonie deur Anton van Wouw CollectieZuid-Afrika in beeld
Gipsmodel van die afskeid van Piet Retief uit die Kaapkolonie deur Anton van Wouw vir die Voortrekkermonument CollectieZuid-Afrika in beeld
Borsbeeld van wyle dr. W.J. Viljoen in die gebou van die Provinsiale Raad, Kaapstad, 1931 CollectieZuid-Afrika in beeld