Muurbehangsel van mev. ds. J.D. Kruger - landing van Jan van Riebeeck in Suid-Afrika. Eerste prys: Kunswedstryd vir naaldwerk, Mei 1937 CollectionSouth Africa in pictures
Muurskildering deur P.A. Hendriks in die Voortrekkergedenksaal in Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Nagmaal uit die lewe van die Voortrekkers - 'n muurskildery deur mev. Joyce Oldbrown, in die kantoor van die Eerste Minister, Parlementsgebou, Kaapstad CollectionSouth Africa in pictures
Van Riebeeck-gedenkteken te Kaapstad. Onthul op 18 Mei 1899. Geskenk deur Cecil John Rhodes CollectionSouth Africa in pictures
Borsbeeld van genl. C.R. de Wet deur Moses Kottler. Vervaardig tussen 28 Maart en 11 April 1921 CollectionSouth Africa in pictures
'n Voorgestelde bas-reliëf vir die Voortrekkermonument - Piet Retief se vertrek uit die Kaapkolonie deur Anton van Wouw CollectionSouth Africa in pictures
Gipsmodel van die afskeid van Piet Retief uit die Kaapkolonie deur Anton van Wouw vir die Voortrekkermonument CollectionSouth Africa in pictures
Borsbeeld van wyle dr. W.J. Viljoen in die gebou van die Provinsiale Raad, Kaapstad, 1931 CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse Hospitaal en Diakonessenhuis, Pretoria, April 1919 CollectionSouth Africa in pictures