Die dameskommissie op weg na die konsentrasiekamp om klere te gaan uitdeel, Krugersdorp CollectieZuid-Afrika in beeld
Burgers ontvang hulle rantsoene van die kommisaraat magasyn nr. 3 in die Merebank konsentrasiekamp in Natal, April 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die uitdelingskomitee in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Veldpartytjie van die bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Boeredogtertjie in 'n tent in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Moeder en haar kinders by hul tent in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Groepsfoto van die politieke gevangenes te Pietermaritzburg, 1 Februari 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Skool van die boerebannelinge in Caldas da Rainha in Portugal, Desember 1901 CollectieZuid-Afrika in beeld
Basaar van die Nederlandse bystandsfonds vir Suid-Afrika in Pretoria, ca. 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Mnr. D. Breedt, 'n bewoner van die Afrikaansch Tehuis in die hospitaal in Amsterdam CollectieZuid-Afrika in beeld
Vier broedervolke: Transvaal, OVS, Nederland en Belgiƫ. Buiteblad van die album opgedra aan pres. Kruger deur die Belgiese komitees. CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep as boere aangeklede kinders met 'n foto van pres. Kruger in hulle midde CollectieZuid-Afrika in beeld
Vrouedemonstrasie vir die vrylating van genl. C.R. de Wet in Pretoria 1915 CollectieZuid-Afrika in beeld
Federale Raad van die Gehandhaafde Nasionale Party by die eerste sitting te Bloemfontein 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Tehuis vir krygsgevangenes, met 'n groepie krygsgevangenes van Charlie Taylor, op St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld