Genl. Piet Joubert en van sy mense by die ontbyt te Newcastle. Links van Joubert sy seun en voor dié 'n predikant. CollectieZuid-Afrika in beeld
Heuwels deur die Boere ingeneem. Generaal Meyer se kamp links op foto, naby Colenso. CollectieZuid-Afrika in beeld
Boere slaags by Chively, November 1899. Vlgs. die publikasie "Port Natal" deur J.Malherbe is genl. Louis Botha 7de van regs op die foto. CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger en pres. Steyn hou hulle bekende toesprake, Markhuis Kroonstad, na die inneming van Bloemfontein, Maart 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die brug oor die Vetrivier, naby Brandfort, O.V.S., word opgeblaas. Mei 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Trein bring dinamiet om die laaste pilaar van die brug oor die Vetrivier op te blaas, Mei 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die binnekant van Begbies gietery na die ontploffing. Johannesburg, 24 April 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep boere by Napoleon se leë graf op St. Helena. Naamlys op die agterkant van die foto CollectieZuid-Afrika in beeld
Britse geskutstelling met bedekkende infanterie loopgraaf in die voorterrein by Elandslaagte, 21 Oktober 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Engelse veldgeskut na die top van die rotsagtige Swartkop gehys, 16-20 Januarie 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld