Die dameskommissie op weg na die konsentrasiekamp om klere te gaan uitdeel, Krugersdorp CollectionSouth Africa in pictures
Burgers ontvang hulle rantsoene van die kommisaraat magasyn nr. 3 in die Merebank konsentrasiekamp in Natal, April 1902 CollectionSouth Africa in pictures
Die uitdelingskomitee in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, 1902 CollectionSouth Africa in pictures
'n Veldpartytjie van die bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectionSouth Africa in pictures
'n Boeredogtertjie in 'n tent in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectionSouth Africa in pictures
'n Moeder en haar kinders by hul tent in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectionSouth Africa in pictures
Groepsfoto van die politieke gevangenes te Pietermaritzburg, 1 Februari 1902 CollectionSouth Africa in pictures
Skool van die boerebannelinge in Caldas da Rainha in Portugal, Desember 1901 CollectionSouth Africa in pictures
Basaar van die Nederlandse bystandsfonds vir Suid-Afrika in Pretoria, ca. 1900 CollectionSouth Africa in pictures
P.J. du Plessis, 'n bewoner van die Afrikaansch Tehuis in Amsterdam CollectionSouth Africa in pictures
Mnr. D. Breedt, 'n bewoner van die Afrikaansch Tehuis in die hospitaal in Amsterdam CollectionSouth Africa in pictures
Vier broedervolke: Transvaal, OVS, Nederland en Belgiƫ. Buiteblad van die album opgedra aan pres. Kruger deur die Belgiese komitees. CollectionSouth Africa in pictures
Groep as boere aangeklede kinders met 'n foto van pres. Kruger in hulle midde CollectionSouth Africa in pictures
Vrouedemonstrasie vir die vrylating van genl. C.R. de Wet in Pretoria 1915 CollectionSouth Africa in pictures
Federale Raad van die Gehandhaafde Nasionale Party by die eerste sitting te Bloemfontein 1935 CollectionSouth Africa in pictures
Tehuis vir krygsgevangenes, met 'n groepie krygsgevangenes van Charlie Taylor, op St. Helena CollectionSouth Africa in pictures