Genl. Piet Joubert en van sy mense by die ontbyt te Newcastle. Links van Joubert sy seun en voor dié 'n predikant. CollectionSouth Africa in pictures
Heuwels deur die Boere ingeneem. Generaal Meyer se kamp links op foto, naby Colenso. CollectionSouth Africa in pictures
Boere slaags by Chively, November 1899. Vlgs. die publikasie "Port Natal" deur J.Malherbe is genl. Louis Botha 7de van regs op die foto. CollectionSouth Africa in pictures
Gevalle Engelse soldate in 'n loopgraaf by Spioenkop, 24 Januari 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. Kruger en pres. Steyn hou hulle bekende toesprake, Markhuis Kroonstad, na die inneming van Bloemfontein, Maart 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Die brug oor die Vetrivier, naby Brandfort, O.V.S., word opgeblaas. Mei 1900. CollectionSouth Africa in pictures
'n Trein bring dinamiet om die laaste pilaar van die brug oor die Vetrivier op te blaas, Mei 1900. CollectionSouth Africa in pictures
Die binnekant van Begbies gietery na die ontploffing. Johannesburg, 24 April 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Groep boere by Napoleon se leë graf op St. Helena. Naamlys op die agterkant van die foto CollectionSouth Africa in pictures
Britse geskutstelling met bedekkende infanterie loopgraaf in die voorterrein by Elandslaagte, 21 Oktober 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Engelse veldgeskut na die top van die rotsagtige Swartkop gehys, 16-20 Januarie 1900 CollectionSouth Africa in pictures