Lugfoto van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie se fabrieke in Pretoria. (Yskor) CollectieZuid-Afrika in beeld
Gras kontoerstroke in die Transkei, geplant in belang van grondherwinning vanaf 1962 CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep mense behorende aan die Nederlandse Kamer van Koophandel te Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Hepworths Klerewinkel, aangekoop deur Hillhorst en Van Schaik, Pretoria 1914 CollectieZuid-Afrika in beeld
Hoof-kantoorblok, by die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalkorporasie, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Hoofkantoor van die damwerkers, Calitzdorp. Mnr. Garrett, hoofingenieur CollectieZuid-Afrika in beeld
Kjeldahl-apparaat, vrugte- en navorsingstasie in die westelike provinsie: bepaling van totaal-stikstof in grondsoorte, messtowwe en ander organiese of plant-materiale CollectieZuid-Afrika in beeld
Klipbrekers gebruik vir die breek van klippe vir die maak van beton vir die Calitzdorpdam CollectieZuid-Afrika in beeld
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld