Geoefende werkers word by 'n Durbanse kusfabriek gebruik om 'n walvis op te sny. CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Die kopernywerheid in Suid-Afrika: Die koper-erts kom in spesiale spoorwegtrokke aan by die raffineerdery by die Messina Kopermyn CollectieZuid-Afrika in beeld
Die K.W.V. se "Reuse". Vyf vate wat elkeen 4,500 gellings kan bevat. Een van hierdie vate sou 'n man met 'n bottel wyn elke dag van 'n leeftyd van 740 jaar kan voorsien. In Portugal gemaak, is hulle die trots van mnr. John Ribeiro, die keldermeester wat hier getoon word. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die oorspronklike boor en boortoring waarmee die goudontdekking in Odendaalsrus, Oranje-Vrystaat, gedoen is. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die sorteer van sardiens met die hand, alvorens koppe, sterte en ingewande verwyder word CollectieZuid-Afrika in beeld
Die turbinesaal in die Taaibos-kragsentrale waar ses 60,000 kW generatore tans in werking is CollectieZuid-Afrika in beeld
Een van die permanente hysers van 3,000 perdekrag in standaard-gebruik aan myne van Anglo American Corporation. CollectieZuid-Afrika in beeld
Eerste permanente gebou opgerig in sentrum van Welkom, Oranje-Vrystaat, 1954 CollectieZuid-Afrika in beeld