Yskor-werke, Pretoria. Oop vuurhertoond in staal-installasie word gelaai CollectionSouth Africa in pictures
Versameling van sout op die soutpanne agt myl ten noorde van Swakopmund, Suidwes-Afrika (Namibiƫ), 1954 CollectionSouth Africa in pictures
Vroue mandjiewerkers op die landboutentoonstelling by Umlazi, Adams-sending, Natal CollectionSouth Africa in pictures
Walvisbaai, Suidwes-Afrika. 'n Ovambo besig om ingemaakte vis in 'n fabriek te verpak. CollectionSouth Africa in pictures
Walvisvaart, Durban. Die platvorm by die walvisfabriek word skoon gemaak voordat 'n volgende walvis aan gebring word. CollectionSouth Africa in pictures
Wattel-ekstrak-fabriek, Pietermaritzburg: sakke word met looisuurjellie gevul CollectionSouth Africa in pictures
Werkers in en van die skagte van die Messina se kopermyn, Noord Transvaal CollectionSouth Africa in pictures
Woning en werf van die heer F.J. van Aardt, 'n boer naby Wepener in die OVS CollectionSouth Africa in pictures
Woonhuis en werf van mnr. Janson, in die Nederlandse nedersetting op Groot-Suikerboschkop. Mnr. De Vletter, onderwyser, op die perd CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Kooks word na blussing van voertuig afgelaai CollectionSouth Africa in pictures