Pres. S.J.P. Kruger en staatsekretaris F.W. Reitz te Paardekraal by Krugersdorp op Dingaansdag, 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pretoria. Ereboog by die geleentheid van die inhuldiging van pres. S.J.P. Kruger vir sy vierde ampstermyn as president van die ZAR, 12 Mei 1898 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger te Waterval-Onder op pad na Lourenco Marques (Maputo), 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger en sy sekretaris op die stoep van sy huis in Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Vier geslagte in pres. Kruger se huis. Kind Jacobs, mev. Jacobs, mev. Eloff en mev. Kruger CollectieZuid-Afrika in beeld
Mev. Kruger luister na die oorlogsnuus voorgelees deur haar kleindogter Nettie Eloff CollectieZuid-Afrika in beeld
Aankoms van die Batavia VI met die lyk van pres. S.J.P. Kruger, te Kaapstad CollectieZuid-Afrika in beeld
Die kis van pres. S.J.P. Kruger word van die Batavia VI na die lykwa gedra, Kaapstad CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger se praalbed in die Hugenotesaal, Kaapstad, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die presidentswoning te Pretoria tydens die begrafnis van pres. S.J.P. Kruger, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Tentoonstelling ter gelegenheid van die pres. M.T. Steyn hulde in die Openbare Leessaal, Deventer, 16 Desember 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Maquette van twee Boere in die voetstuk van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe CollectieZuid-Afrika in beeld
NZAV - Vergadering, ca. 1930. Ager die spreker se stoel: prof. J.W. Pont, naas hom dr. Mansvelt met die baard en H.J. Emous. Voor: dr. H.P.N. Muller met baardjie. Links: dr. W.J. Leyds CollectieZuid-Afrika in beeld
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie CollectieZuid-Afrika in beeld
Geboortehuis van pres. S.J.P. Kruger op die plaas Bulhoek, distrik Cradock, Kaapprovinsie tydens restourasie CollectieZuid-Afrika in beeld