Model van 'n oorlogskip van die VOIC in die Staatsmuseum in Pretoria van naby gesien CollectieZuid-Afrika in beeld
Van Riebeeckdag in Kaapstad, 6 April ?? Ds. A.G. du Toit lees die gebed van Van Riebeeck. Kaapse Stadsraad bring hulde met 'n groot krans. Regs is ds. Meiring, langs hom adv. W. Beyers LV CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Van Riebeeckherdenking te Kaapstad op 6 April ?? deur die Algemene Nederlandse Verbond. Die voorsitter mnr. J.L. Schoelen handig die gedrukte gebed en die Wilhelmus uit. CollectieZuid-Afrika in beeld
Woning van G.A. Pott, konsul-generaal van Nederland in Lourenco Marques (Maputo) rond 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die voorkant van die huis van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Die sykant van die huis van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Cor, Johan en Willemina Voordewind te perd en die familie de Jager afgeneem aan die agterkant van die huis van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Huisie. H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg op die stoep CollectieZuid-Afrika in beeld
Die Spioenskool. Foto geneem deur H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Die leerlinge van die Spioenskool. Die middelste een het las van die son gehad CollectieZuid-Afrika in beeld
Groep amptenare van die Dept. van Onderwys in die ZAR voor 1900. Name op foto CollectieZuid-Afrika in beeld