Twee kinders van P. van der Smit, Nederlandse onderwyser in Suid-Afrika CollectieZuid-Afrika in beeld
Mnr. van Staden, 'n boer uit die distrik Wepener in die OVS en sy gesin, ongeveer 1915 CollectieZuid-Afrika in beeld
P.A. Steenekamp die manke, bewoner van die "Afrikaansch Tehuis" in Amsterdam CollectieZuid-Afrika in beeld
v.l.n.r.: Wyle sen. T.C. Stoffberg en mev. Stoffberg, genl. J. Smuts, mnr. C.F. Schmidt. Adv. C.R. Swart CollectieZuid-Afrika in beeld
v.l.n.r.: 1)mnr. C.F. Schmidt, mev. C.J. Scholtz, mnr. Sauer, Coert Steynberg. 2) Dr. P.C. Schoonees, adv. J.G. Strydom, adv. J.G. Strydom, mev. Slaterus. 3) J.W. Sauer, C. Christian Silberbauer, W.P. Schreiner, Sir. J. Sivewright CollectieZuid-Afrika in beeld
Dr. H.O. (Otto) Terblanche, historikus Universiteit Port Elizabeth 1998 CollectieZuid-Afrika in beeld
Beeldhouwerk: Pres. S.J.P. kruger haal die lyk van kommdt. Piet Potgieter uit Makapansgat, Waterberg, 1854 CollectieZuid-Afrika in beeld
Inswering van Kruger as staatspresident - historiese optog in die Rykskou te Johannesburg, 1936 - J.M. Eloff, agterkleinseun van Kruger vertolk die rol van pres. Kruger CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: Genl. Louis Botha hou 'n toespraak by die graf CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. M.T. Steyn, eggenote en kinders op die stasie te Reichenhall, in 1903 CollectieZuid-Afrika in beeld