Bankgeboue te Kerkplein, Pretoria, voor 1900. Regs is die gebou van die Nasionale Boere-Handelsvereniging CollectieZuid-Afrika in beeld
Aan boord van die Arundel Castle - repatriasie van die NZASM-personeel na Nederland in 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aan boord van die Arundel Castle - repatriasie van die NZASM-personeel na Nederland in 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aanleg van die spoorbaan tussen Waterval-Boven en Waterval-Onder, ca. 1890, tussen KM 203 en KM 210 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aanleg van die spoorbaan tussen Waterval-Boven en Waterval-Onder, KM 203-210 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aanleg van die spoorlyn by die NZASM pier in die hawe van Lourenco Marques CollectieZuid-Afrika in beeld