Brug oor Pampoenspruit in aanbou, KM 215,5, tussen Machadodorp en Waterval-Boven CollectieZuid-Afrika in beeld
Bou van 'n brug m.b.v. 'n hulpbrug, waarop 'n 18-ton lokomotief staan, by KM 37,7 CollectieZuid-Afrika in beeld
Brûe op die voorgrond gebou vir die Olifantsrivier, KM 342. Kleiner brug is bestem vir die opening van die Wilge- en Pienaarsriviere CollectieZuid-Afrika in beeld