Vergadering van die burgers (een verteenwoordiger per huis) voor die kantoor van die kommandant in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal op 23 April 1902. CollectieZuid-Afrika in beeld
Jimmy Smith bring die boodskap van die 21000 Amerikaanse skoolseuns oor aan die staatsekretaris, mnr. Reitz voor die presidentswoning in Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
Nederlandse seuntjie aangetrek as 'n Transvaalse boer met 'n Rooikruis armband om sy arm CollectieZuid-Afrika in beeld
Vrouedemonstrasie vir die vrylating van genl. C.R. de Wet en ander rebelle, Pretoria 1915 CollectieZuid-Afrika in beeld
Min. B.J. Schoeman, minister van Arbeid en Openbare Werke in die 1948 kabinet CollectieZuid-Afrika in beeld
Opstand teen die sloping van hul wonings in Kaapstad, 1977. Swartes vlug vir traangas CollectieZuid-Afrika in beeld
Sketse oor die besparingsmaatreels t.o.v. vervoer in die Tweede Wêreldoorlog CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Manskap van die N.M.R. maak hom gereed vir sy eerste tuisverlof na 2 1/2 jaar in die veld CollectieZuid-Afrika in beeld
Vroue en kinders in 'n konsentrasiekamp, vermoedelik die by Krugersdorp CollectieZuid-Afrika in beeld
Groepsfoto van die bewoners van 'n konsentrasiekamp, vermoedelik die van Merebank in Natal CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesig op 'n magasyn vir die uitdeel van voedsel in die konsentrasiekamp te Merebank in Natal CollectieZuid-Afrika in beeld