Plaquette van die Kruger-monument by die huis "Oranjelust" in Utrecht, Nederland, waar pres. S.J.P. Kruger gewoon het CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: stoet kom by die Vrouemonument aan. Burgers onder aanvoering van genl. Hattingh CollectieZuid-Afrika in beeld
v.l.n.r.: 1) Mev. van der Merwe, Christiaan van der Merwe, Willem Adriaan van der Merwe. 2) Mev. Celliers-van der Merwe, Dirk Petrus Celliers, seun van Sarel Celliers, mev. J.C. Preller, agterkleindogter van Piet Retief CollectieZuid-Afrika in beeld
Willemskade, by die + - teken is die kantoor van die firma J. Daenaels & Co. , Kali Maas, Indonesië CollectieZuid-Afrika in beeld
Professor E.C. Godée Molsbergen (1875 - 1941), die eerste professor in geskiedenis op Stellenbosch. CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger en dr. W.J. Leyds op die stoep van die president se huis in Pretoria kort voor die uitbreek van die oorlog in 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger en die boeregeneraals by 'n diens in die Domkerk, Utrecht, 10 Oktober 1902. Naamlys by foto CollectieZuid-Afrika in beeld
Die lykkis van pres. S.J.P. Kruger word na die lykwa gedra, Pretoria stasie CollectieZuid-Afrika in beeld