Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Pretoria, Desember 1904 CollectionSouth Africa in pictures
Plaquette van die Kruger-monument by die huis "Oranjelust" in Utrecht, Nederland, waar pres. S.J.P. Kruger gewoon het CollectionSouth Africa in pictures
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: stoet kom by die Vrouemonument aan. Burgers onder aanvoering van genl. Hattingh CollectionSouth Africa in pictures
v.l.n.r.: 1) Mev. van der Merwe, Christiaan van der Merwe, Willem Adriaan van der Merwe. 2) Mev. Celliers-van der Merwe, Dirk Petrus Celliers, seun van Sarel Celliers, mev. J.C. Preller, agterkleindogter van Piet Retief CollectionSouth Africa in pictures
Willemskade, by die + - teken is die kantoor van die firma J. Daenaels & Co. , Kali Maas, Indonesië CollectionSouth Africa in pictures
Professor E.C. Godée Molsbergen (1875 - 1941), die eerste professor in geskiedenis op Stellenbosch. CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en dr. W.J. Leyds op die stoep van die president se huis in Pretoria kort voor die uitbreek van die oorlog in 1899 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger en die boeregeneraals by 'n diens in die Domkerk, Utrecht, 10 Oktober 1902. Naamlys by foto CollectionSouth Africa in pictures
Die lykkis van pres. S.J.P. Kruger word na die lykwa gedra, Pretoria stasie CollectionSouth Africa in pictures