Gradedag te Pretoria, die musiekkorps van die Pretoria se studente wag op die gaste, 1920 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vier bekende geboue in Suid-Afrika. Bo v.l.n.r.: Stadsaal Pretoria, Groote Schuur in Kaapstad. Onder v.l.n.r.: Voortrekkerkerk, Pietermaritzburg, Kerk in Stellenbosch CollectieZuid-Afrika in beeld
Kaaps-Hollandse huis op die plaas Bien Donne, in die Westelike Provinsie CollectieZuid-Afrika in beeld
Ontspoorde lokomotief a.g.v. die dinamietontploffing by Maraisburg in 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en eggenote op hul kapkar CollectieZuid-Afrika in beeld
Piekniek van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, en geselskap CollectieZuid-Afrika in beeld
Die gesin van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg by hulle winterproviand CollectieZuid-Afrika in beeld
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg te perd saam met een van sy leerlinge CollectieZuid-Afrika in beeld
Foto van 'n diagram op die Paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld