Gradedag te Pretoria, die musiekkorps van die Pretoria se studente wag op die gaste, 1920 CollectionSouth Africa in pictures
Vier bekende geboue in Suid-Afrika. Bo v.l.n.r.: Stadsaal Pretoria, Groote Schuur in Kaapstad. Onder v.l.n.r.: Voortrekkerkerk, Pietermaritzburg, Kerk in Stellenbosch CollectionSouth Africa in pictures
Kaaps-Hollandse huis op die plaas Bien Donne, in die Westelike Provinsie CollectionSouth Africa in pictures
Beeldhouwerk van die vrouemonument te Bloemfontein deur Anton van Wouw CollectionSouth Africa in pictures
Ontspoorde lokomotief a.g.v. die dinamietontploffing by Maraisburg in 1896 CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg en eggenote op hul kapkar CollectionSouth Africa in pictures
Piekniek van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, en geselskap CollectionSouth Africa in pictures
Die gesin van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg by hulle winterproviand CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg te perd saam met een van sy leerlinge CollectionSouth Africa in pictures
Foto van 'n diagram op die Paryse wêreldtentoonstelling oor onderwys 1900 CollectionSouth Africa in pictures