Deur Britse krygsgevangene offisiere op die muur van die Staat Model School te Pretoria geskilder CollectieZuid-Afrika in beeld
Krygsgevangene Britse offisiere in die Staats Model School te Pretoria voor hul vertrek na Wonderboom CollectieZuid-Afrika in beeld
Gedeelte van die hawe en die nuwe pad gemaak deur die boere krijgsgevangenes te St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Genl. Cronjé se laer te Paardeberg na die 10 daagse bombardement, 18-27 Februarie 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Voorlees van die doodvonnis van kommandant Scheepers, deur lord Kitchener, te Cradock CollectieZuid-Afrika in beeld
Die dogter van kommandant Fourie by die verwoesting van haar vader se plaas deur die Engelse CollectieZuid-Afrika in beeld