Deur Britse krygsgevangene offisiere op die muur van die Staat Model School te Pretoria geskilder CollectionSouth Africa in pictures
Krygsgevangene Britse offisiere in die Staats Model School te Pretoria voor hul vertrek na Wonderboom CollectionSouth Africa in pictures
Boerekrygsgevangenes aan boord van die skip, onderweg na St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Gedeelte van die hawe en die nuwe pad gemaak deur die boere krijgsgevangenes te St. Helena CollectionSouth Africa in pictures
Genl. Cronjé se laer te Paardeberg na die 10 daagse bombardement, 18-27 Februarie 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Voorlees van die doodvonnis van kommandant Scheepers, deur lord Kitchener, te Cradock CollectionSouth Africa in pictures
Die dogter van kommandant Fourie by die verwoesting van haar vader se plaas deur die Engelse CollectionSouth Africa in pictures