Model van 'n oorlogskip van die VOIC in die Staatsmuseum in Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Model van 'n oorlogskip van die VOIC in die Staatsmuseum in Pretoria van naby gesien CollectionSouth Africa in pictures
Van Riebeeckdag in Kaapstad, 6 April ?? Ds. A.G. du Toit lees die gebed van Van Riebeeck. Kaapse Stadsraad bring hulde met 'n groot krans. Regs is ds. Meiring, langs hom adv. W. Beyers LV CollectionSouth Africa in pictures
Die Van Riebeeckherdenking te Kaapstad op 6 April ?? deur die Algemene Nederlandse Verbond. Die voorsitter mnr. J.L. Schoelen handig die gedrukte gebed en die Wilhelmus uit. CollectionSouth Africa in pictures
Woning van G.A. Pott, konsul-generaal van Nederland in Lourenco Marques (Maputo) rond 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Die voorkant van die huis van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, tussen die rotse CollectionSouth Africa in pictures
Die sykant van die huis van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg, by 'n waterval CollectionSouth Africa in pictures
Cor, Johan en Willemina Voordewind te perd en die familie de Jager afgeneem aan die agterkant van die huis van H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Huisie. H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg op die stoep CollectionSouth Africa in pictures
Die Spioenskool. Foto geneem deur H. Voordewind, Nederlandse onderwyser te Lydenburg CollectionSouth Africa in pictures
Die leerlinge van die Spioenskool. Die middelste een het las van die son gehad CollectionSouth Africa in pictures
Groep amptenare van die Dept. van Onderwys in die ZAR voor 1900. Name op foto CollectionSouth Africa in pictures