Gedenkteken opgerig vir die krygsgevangenes wat op St. Helena oorlede is CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesig op 'n straat in Blok F (7), in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, waar ds. van Belkum gewoon het. CollectieZuid-Afrika in beeld
Ruïne van die Hollandse kerk na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Groepfoto geneem van pres. Kruger, genl. C.F.Beyers gedurende die laat 1890's. CollectieZuid-Afrika in beeld
Inhuldiging van president Kruger in 1898, Gouvernementsgebou, Kerkplein, Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
C.H. Wessels, gesant van die Oranje-Vrystaat, lid van die Boeredeputasie 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld