Gedenkteken opgerig vir die krygsgevangenes wat op St. Helena oorlede is CollectionSouth Africa in pictures
Gesig op 'n straat in Blok F (7), in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, waar ds. van Belkum gewoon het. CollectionSouth Africa in pictures
Ruïne van die Hollandse kerk na die dinamietontploffing te Maraisburg op 19 Februarie 1896 CollectionSouth Africa in pictures
Groepfoto geneem van pres. Kruger, genl. C.F.Beyers gedurende die laat 1890's. CollectionSouth Africa in pictures
Inhuldiging van president Kruger in 1898, Gouvernementsgebou, Kerkplein, Pretoria. CollectionSouth Africa in pictures
C.H. Wessels, gesant van die Oranje-Vrystaat, lid van die Boeredeputasie 1900. CollectionSouth Africa in pictures