Basaar van die Nederlandse bystandsfonds vir Suid-Afrika in Pretoria, ca. 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Tuinparty gehou deur mev. Melt Marais na die aflegging van die eed van getrouheid deur die Boere-generaals in Pretoria na die vredesluiting in 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die hoofbestuur van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 1909 CollectieZuid-Afrika in beeld
Suid-Afrika in oorlog. Sketse uit die Tweede Wêreldoorlog van die Suid-Afrikaanse troepe CollectieZuid-Afrika in beeld
Verskillende landskappe in Suid-Afrika: linksonder die Hartebeestpoortdam tussen Pretoria en Rustenburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Landskap tussen Kimberley en Vryburg. Foto uit trein geneem, April 1918 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesig op 'n straat in Blok F (7), in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal CollectieZuid-Afrika in beeld
Bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg op 'n partytjie in die tuine CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Moeder met haar oorlede kind in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Gepubliseerde foto van foto nr. 37.26. 'n Gesin in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg, met 'n afgestorwe kind op die skoot van die moeder CollectieZuid-Afrika in beeld
Mnr. en mev. Lategan en hul dogtertjie Jelleken uit Colesberg, bewoners van die Afrikaansch Tehuis in Amsterdam CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Bewoner van die Afrikaansch Tehuis in Amsterdam, (P.A. Steenekamp, die manke) CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Gepubliseerde foto van die politieke gevangenes te Pietermaritzburg, 1 Februarie 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld