Basaar van die Nederlandse bystandsfonds vir Suid-Afrika in Pretoria, ca. 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Tuinparty gehou deur mev. Melt Marais na die aflegging van die eed van getrouheid deur die Boere-generaals in Pretoria na die vredesluiting in 1902 CollectionSouth Africa in pictures
Die hoofbestuur van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 1909 CollectionSouth Africa in pictures
Deputasie van die vrouebetoging op 4 Augustus 1915. Name op die foto CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrika in oorlog. Sketse uit die Tweede Wêreldoorlog van die Suid-Afrikaanse troepe CollectionSouth Africa in pictures
Verskillende landskappe in Suid-Afrika: linksonder die Hartebeestpoortdam tussen Pretoria en Rustenburg CollectionSouth Africa in pictures
Landskap tussen Kimberley en Vryburg. Foto uit trein geneem, April 1918 CollectionSouth Africa in pictures
Gesig op 'n straat in Blok F (7), in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal CollectionSouth Africa in pictures
Bewoners van die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg op 'n partytjie in die tuine CollectionSouth Africa in pictures
'n Moeder met haar oorlede kind in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg CollectionSouth Africa in pictures
'n Gepubliseerde foto van foto nr. 37.26. 'n Gesin in die konsentrasiekamp te Pietermaritzburg, met 'n afgestorwe kind op die skoot van die moeder CollectionSouth Africa in pictures
Mnr. en mev. Lategan en hul dogtertjie Jelleken uit Colesberg, bewoners van die Afrikaansch Tehuis in Amsterdam CollectionSouth Africa in pictures
'n Bewoner van die Afrikaansch Tehuis in Amsterdam, (P.A. Steenekamp, die manke) CollectionSouth Africa in pictures
'n Gepubliseerde foto van die politieke gevangenes te Pietermaritzburg, 1 Februarie 1902 CollectionSouth Africa in pictures