Personeel van die Suid-Afrikaanse Hospitaal en Diakonessenhuis, Pretoria. Direktrise Suster A. Hartog CollectieZuid-Afrika in beeld
Voorstelling van die parasiete en muskiete wat bosluiskoors, geelkoors en slaapsiekte veroorsaak CollectieZuid-Afrika in beeld
Bazaar Hollandsche Kring Bouwfonds, 1 April 1938, Kaapstad.V.l.n.r. staande: mev. v.d. Houten, mev. de Jong, mev. Scheltens. Sittende: mev. Engers, mev. Have, mev. Goudsmid CollectieZuid-Afrika in beeld
Uitstalling van Boerstra se Hollandse bakkery in Pretoria op die Nywerheidstentoonstelling van die Pretoriase Kamer van Koophandel CollectieZuid-Afrika in beeld
Moderne Holland in Suid-Afrika - woonhuis van dr. Sacks in Kaapstad volgens ontwerp van die pas in Suid-Afrika gevestigde Nederlandse binneshuisversierder, Piet Prins CollectieZuid-Afrika in beeld
Besoek van Suid-Afrikaanse boere aan Nederland in 1914. Enkele name op die foto vermeld CollectieZuid-Afrika in beeld
Besoekende Suid-Afrikaanse studente word ontvang by die VVV te Amsterdam en getrakteer op oliebolle, 28 Desember 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Maquette van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe van die linkerkant gesien CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger voor die huis op Waterval-Onder EN aan boord van die skip Gelderland op pad na Europa, 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. en Mev. S.J.P. Kruger op die stoep voor hul woning in Pretoria, voor 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Nederlandse matrose bring die kis aan boord van die Batavia VI te Rotterdam CollectieZuid-Afrika in beeld