Personeel van die Suid-Afrikaanse Hospitaal en Diakonessenhuis, Pretoria. Direktrise Suster A. Hartog CollectionSouth Africa in pictures
Voorstelling van die parasiete en muskiete wat bosluiskoors, geelkoors en slaapsiekte veroorsaak CollectionSouth Africa in pictures
Bazaar Hollandsche Kring Bouwfonds, 1 April 1938, Kaapstad.V.l.n.r. staande: mev. v.d. Houten, mev. de Jong, mev. Scheltens. Sittende: mev. Engers, mev. Have, mev. Goudsmid CollectionSouth Africa in pictures
Uitstalling van Boerstra se Hollandse bakkery in Pretoria op die Nywerheidstentoonstelling van die Pretoriase Kamer van Koophandel CollectionSouth Africa in pictures
Moderne Holland in Suid-Afrika - woonhuis van dr. Sacks in Kaapstad volgens ontwerp van die pas in Suid-Afrika gevestigde Nederlandse binneshuisversierder, Piet Prins CollectionSouth Africa in pictures
Besoek van Suid-Afrikaanse boere aan Nederland in 1914. Enkele name op die foto vermeld CollectionSouth Africa in pictures
Besoekende Suid-Afrikaanse studente word ontvang by die VVV te Amsterdam en getrakteer op oliebolle, 28 Desember 1938 CollectionSouth Africa in pictures
Maquette van die gedenkteken van genl. C.R. de Wet op die Hoge Veluwe van die linkerkant gesien CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger op die stoep van sy woning, Pretoria, voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. Kruger voor die huis op Waterval-Onder EN aan boord van die skip Gelderland op pad na Europa, 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Pres. S.J.P. Kruger op die stoep van sy woning, Kerkstraat, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Pres. en Mev. S.J.P. Kruger op die stoep voor hul woning in Pretoria, voor 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Nederlandse matrose bring die kis aan boord van die Batavia VI te Rotterdam CollectionSouth Africa in pictures