Die kopernywerheid in Suid-Afrika: Die koper-erts kom in spesiale spoorwegtrokke aan by die raffineerdery by die Messina Kopermyn CollectieZuid-Afrika in beeld
Suid-Afrikaanse velle vir die uitvoermark: velle word by 'n Suid-Afrikaanse hawe nagesien voordat hulle vir uitvoer na die V.S.A. gebaal word. CollectieZuid-Afrika in beeld
Een van die permanente hysers van 3,000 perdekrag in standaard-gebruik aan myne van Anglo American Corporation. CollectieZuid-Afrika in beeld
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Bokke in die Tugela Pont distrik van Natal, naby die grens van Zoeloeland CollectieZuid-Afrika in beeld
Plantetuin waar giftige plante gekweek word by die Suid-Afrikaanse Navorsingsinstituut op Onderstepoort, naby Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die sorteer van sardiens met die hand, alvorens koppe, sterte en ingewande verwyder word CollectieZuid-Afrika in beeld
Rou vis word skoongemaak en gevlek op hierdie roesvrye staal tafels. Die skoongemaakte vis word deur die vervoersband en die "afval" deur die retoerband na die reduksie-installasie verwyder CollectieZuid-Afrika in beeld
Werkers in en van die skagte van die Messina se kopermyn, Noord Transvaal CollectieZuid-Afrika in beeld
Maquette van het nieuwe hoofdkantoor van de Nederlandse Bank van Suid-Afrika te Johannesburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectieZuid-Afrika in beeld