Die kopernywerheid in Suid-Afrika: Die koper-erts kom in spesiale spoorwegtrokke aan by die raffineerdery by die Messina Kopermyn CollectionSouth Africa in pictures
Suid-Afrikaanse velle vir die uitvoermark: velle word by 'n Suid-Afrikaanse hawe nagesien voordat hulle vir uitvoer na die V.S.A. gebaal word. CollectionSouth Africa in pictures
Een van die permanente hysers van 3,000 perdekrag in standaard-gebruik aan myne van Anglo American Corporation. CollectionSouth Africa in pictures
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectionSouth Africa in pictures
Bokke in die Tugela Pont distrik van Natal, naby die grens van Zoeloeland CollectionSouth Africa in pictures
Plantetuin waar giftige plante gekweek word by die Suid-Afrikaanse Navorsingsinstituut op Onderstepoort, naby Pretoria. CollectionSouth Africa in pictures
Die sorteer van sardiens met die hand, alvorens koppe, sterte en ingewande verwyder word CollectionSouth Africa in pictures
Rou vis word skoongemaak en gevlek op hierdie roesvrye staal tafels. Die skoongemaakte vis word deur die vervoersband en die "afval" deur die retoerband na die reduksie-installasie verwyder CollectionSouth Africa in pictures
Werkers in en van die skagte van die Messina se kopermyn, Noord Transvaal CollectionSouth Africa in pictures
Maquette van het nieuwe hoofdkantoor van de Nederlandse Bank van Suid-Afrika te Johannesburg CollectionSouth Africa in pictures
Vergesig op Taaibos, tans die grootste kragsentrale in Suid-Afrika CollectionSouth Africa in pictures
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectionSouth Africa in pictures