Diep ingrawing in die rotse voor die tonnel, aan die regterkant is 'n waterval CollectieZuid-Afrika in beeld
Aanleg van die spoorbaan tussen Waterval-Boven en Waterval-Onder, KM 203-210 CollectieZuid-Afrika in beeld
Brug oor Pampoenspruit in aanbou, KM 215,5, tussen Machadodorp en Waterval-Boven CollectieZuid-Afrika in beeld
Spoorbaan ten suide van Pretoria (Fonteine). Op die voorgrond begin die Oosterlyn CollectieZuid-Afrika in beeld
Spoorbaan ten suide van Pretoria, naby die Fonteine. Op die voorgrond: Suiderlyn na Johannesburg. Op die agtergrond: Oosterlyn CollectieZuid-Afrika in beeld
Foto van die gedenkpenning uitgereik by die opening van die Delagoabaaispoorlyn in 1895 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pretoria stasie tydens die opening van die Oosterlyn, Julie 1895. Pres. Kruger staan voor sy koets. CollectieZuid-Afrika in beeld
Aan boord van die Arundel Castle - repatriasie van die NZASM-personeel na Nederland in 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Onthulling van die NZASM-monument te Waterval-Boven deur mnr. Albert Kuit in 1934 CollectieZuid-Afrika in beeld
Natalse spoorweg - gesig op een van die uitgrawings waar 'n grondverskuiwing plaasgevind het. By een van die pilare staan mnr. J.A. Smink, distriks-ingenieur en oud-NZASM amptenaar CollectieZuid-Afrika in beeld
Gedeelte van die Natalse spoorweg by Pietermaritzburg waar 'n val van 1485 voet voorkom by 'n afstand van 11 myl CollectieZuid-Afrika in beeld