Diep ingrawing in die rotse voor die tonnel, aan die regterkant is 'n waterval CollectionSouth Africa in pictures
Aanleg van die spoorbaan tussen Waterval-Boven en Waterval-Onder, KM 203-210 CollectionSouth Africa in pictures
Brug oor Pampoenspruit in aanbou, KM 215,5, tussen Machadodorp en Waterval-Boven CollectionSouth Africa in pictures
Spoorbaan ten suide van Pretoria (Fonteine). Op die voorgrond begin die Oosterlyn CollectionSouth Africa in pictures
Spoorbaan ten suide van Pretoria, naby die Fonteine. Op die voorgrond: Suiderlyn na Johannesburg. Op die agtergrond: Oosterlyn CollectionSouth Africa in pictures
Foto van die gedenkpenning uitgereik by die opening van die Delagoabaaispoorlyn in 1895 CollectionSouth Africa in pictures
Pretoria stasie tydens die opening van die Oosterlyn, Julie 1895. Pres. Kruger staan voor sy koets. CollectionSouth Africa in pictures
Aan boord van die Arundel Castle - repatriasie van die NZASM-personeel na Nederland in 1900 CollectionSouth Africa in pictures
Onthulling van die NZASM-monument te Waterval-Boven deur mnr. Albert Kuit in 1934 CollectionSouth Africa in pictures
Natalse spoorweg - gesig op een van die uitgrawings waar 'n grondverskuiwing plaasgevind het. By een van die pilare staan mnr. J.A. Smink, distriks-ingenieur en oud-NZASM amptenaar CollectionSouth Africa in pictures
Gedeelte van die Natalse spoorweg by Pietermaritzburg waar 'n val van 1485 voet voorkom by 'n afstand van 11 myl CollectionSouth Africa in pictures
Die eerste trein ry oor die brug by Krokodilpoort. Werk van H. Rostee CollectionSouth Africa in pictures