Bevrore vyver in die tuin van die Nederlandse konsul te Bloemfontein, 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ou fort, links van Monumentweg, Bloemfontein, gebou in 1848 om aanvalle van swartes af te weer. Tans (1932) 'n inrigting vir misdadige kranksinniges. CollectieZuid-Afrika in beeld
Seuntjies van die familie Neethling van die plaas Aapiesdoorndraai in Oos-Transvaal CollectieZuid-Afrika in beeld
Collage: Pres. Kruger en geboue in Pretoria - presiese gegewens op die foto CollectieZuid-Afrika in beeld
Vroeëre "Good Hope Hall", tot 1918 skouburg en konsertsaal, toe die staatsdrukkery en in 1937 kantoor van die Goewerneur-generaal. Langs die Goewerneurswoning aan die Stalplein geleë. CollectieZuid-Afrika in beeld
Nuwe gebou van die Jan van Riebeeck-Hoërskool, hoek van Kamp- en Kloofstraat, Kaapstad. 6 Mei 1932 CollectieZuid-Afrika in beeld