Bevrore vyver in die tuin van die Nederlandse konsul te Bloemfontein, 1935 CollectionSouth Africa in pictures
Ou fort, links van Monumentweg, Bloemfontein, gebou in 1848 om aanvalle van swartes af te weer. Tans (1932) 'n inrigting vir misdadige kranksinniges. CollectionSouth Africa in pictures
Seuntjies van die familie Neethling van die plaas Aapiesdoorndraai in Oos-Transvaal CollectionSouth Africa in pictures
Collage: Pres. Kruger en geboue in Pretoria - presiese gegewens op die foto CollectionSouth Africa in pictures
Vroeëre "Good Hope Hall", tot 1918 skouburg en konsertsaal, toe die staatsdrukkery en in 1937 kantoor van die Goewerneur-generaal. Langs die Goewerneurswoning aan die Stalplein geleë. CollectionSouth Africa in pictures
Nuwe gebou van die Jan van Riebeeck-Hoërskool, hoek van Kamp- en Kloofstraat, Kaapstad. 6 Mei 1932 CollectionSouth Africa in pictures