Transvaalse ambulans. Dr. Huizinga en personeel te Modderspruit op 4 Desember 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Toespraak van die Kommandant voor die vertrek van die kommando uit Johannesburg CollectieZuid-Afrika in beeld
Tehuis vir krygsgevangenes, met 'n groepie krygsgevangenes van Charlie Taylor, op St. Helena CollectieZuid-Afrika in beeld
Sport op St. Helena - toutrek. Regs op die foto is kommdt. Wolmarans, 'n Engelse offisier kol. F.J.P. Evans, wnmde. goewerneur van St. Helena, regs van hom met die oorjas is kol. Schiel. CollectieZuid-Afrika in beeld