Verplasing van die krygsgevangene Britse offisiere vanaf die Staats Model School te Pretoria na Wonderboomberg CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernaamste staatsleiers en leërhoofde uit die Engels - Suid-Afrikaanse oorlog 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
Verkryging van voedsel (militêre maatreël) in Johannesburg, Oktober 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Verhuising van tente in Deadwoodkamp, St. Helena, die klubhuis is regs agter CollectieZuid-Afrika in beeld
Vergadering van die burgers (een verteenwoordiger per huis) voor die kantoor van die kommandant in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal op 23 April 1902. CollectieZuid-Afrika in beeld
Uitreiking van die Florence Nightingale-medalje aan suster Adri Schippers. CollectieZuid-Afrika in beeld