Begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Victoriastraat, Kaapstad, 7 Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. S.J.P. Kruger se begrafnisstoet beweeg voor die Raadsaal in Pretoria, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die begrafnisstoet van pres. S.J.P. Kruger in Marktstraat, Pretoria, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die graf van pres. S.J.P. Kruger word verseël na die begrafnis, Pretoria, Desember 1904 CollectieZuid-Afrika in beeld
Met kryt getekende afbeelding van pres. S.J.P. Kruger deur D. Sacks, Pretoria. Bestem vir die nuwe stadsaal in Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Afbeelding van 'n skildery van pres. S.J.P. Kruger deur Therese Schwartze, 1901. (In bezit van die NZAS M te Amsterdam) CollectieZuid-Afrika in beeld
Kleimodel van 'n beeld van pres. S.J.P. Kruger vervaardig deur sy kleinseun S.J.P. Eloff CollectieZuid-Afrika in beeld
Beeld van pres. S.J.P. Kruger, deur die Bybel lesend van Anton van Wouw CollectieZuid-Afrika in beeld
Hendrik Hanekom as genl. C.R. de Wet in die geskiedkundige drama met dieselfde naam CollectieZuid-Afrika in beeld
Aanstelling van Louis Botha tot kommandant-generaal van die ZAR, 14 April 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Verplaatsing van het standbeeld van pres. S.J.P. Kruger van Stationsplein naar Kerkplein, Pretoria, 1955 CollectieZuid-Afrika in beeld