Ontmoeting van pres. S.J.P. Kruger en pres. F.W. Reitz by die opening van die spoorlyn tussen Transvaal en Oranje-Vrystaat, 21 Mei 1892 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ontmoeting van president Kruger en Reitz by geleentheid van die vereniging van die ZAR en OVS spoorlyne op 21 Mei 1892 CollectieZuid-Afrika in beeld
Ontmoeting van president Kruger en president Reitz by geleentheid van die vereniging van Transvaal en die Oranje-Vrystaat deur middel van die trein, 21 Mei 1892 CollectieZuid-Afrika in beeld
Woning en werf van die heer F.J. van Aardt, 'n boer naby Wepener in die OVS CollectieZuid-Afrika in beeld
Vrystaatse volksraadslede onder die regering van president Steyn, ongeveer 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Verkryging van voedsel (militêre maatreël) in Johannesburg, Oktober 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Verkiezingsbord in Christiana in de Oranje-Vrystaat. KP = Konserwatiewe Party. CollectieZuid-Afrika in beeld
Uraniuminstallatie bij de President Steyn goudmijn te Welkom, Oranje-Vrijstaat CollectieZuid-Afrika in beeld
Sewe jong Vrystatertjies en 'n Basoetoeseuntjie speel in 'n riviertjie naby Wepener in die OVS CollectieZuid-Afrika in beeld
Retiefgedenkteken, onthul op 16 Desember 1937 deur mev. G.Preller, op Kerkenberg naby Harrismith CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger en pres. Steyn met die vlae en wapens van die ZAR en die OVS CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger en pres. Steyn hou hulle bekende toesprake, Markhuis Kroonstad, na die inneming van Bloemfontein, Maart 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
Ou fort, links van Monumentweg, Bloemfontein, gebou in 1848 om aanvalle van swartes af te weer. Tans (1932) 'n inrigting vir misdadige kranksinniges. CollectieZuid-Afrika in beeld