The Copper Industry in South Africa. Molten copper is poured into moulds. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die turbinesaal in die Taaibos-kragsentrale waar ses 60,000 kW generatore tans in werking is CollectieZuid-Afrika in beeld
Nederlands monsterkamer in Johannesburg. Stuwal in die Vaalrivier by Parys CollectieZuid-Afrika in beeld
Yskor-werke, Pretoria. Oop vuurhertoond in staal-installasie word gelaai CollectieZuid-Afrika in beeld
Versameling van sout op die soutpanne agt myl ten noorde van Swakopmund, Suidwes-Afrika (Namibiƫ), 1954 CollectieZuid-Afrika in beeld
Tentoonstelling met die paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Ru-gemaalde asbes word in die menger in gekiep waar water en sement bygevoeg word. Dit is die eerste proses in die maak van plaat-asbes vir dak-materiaal CollectieZuid-Afrika in beeld
Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectieZuid-Afrika in beeld
Suid-Afrikaanse velle vir die uitvoermark: velle word by 'n Suid-Afrikaanse hawe nagesien voordat hulle vir uitvoer na die V.S.A. gebaal word. CollectieZuid-Afrika in beeld
Kooks op kookswerf, kooksoonde en neweprodukte-installasies, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld