Yskor-werke, Pretoria. Ingang tot die kooksoonde, met batteryskoorstene en opslagbunkers CollectieZuid-Afrika in beeld
Woonhuis en werf van mnr. Janson, in die Nederlandse nedersetting op Groot-Suikerboschkop. Mnr. De Vletter, onderwyser, op die perd CollectieZuid-Afrika in beeld
Woning en werf van die heer F.J. van Aardt, 'n boer naby Wepener in die OVS CollectieZuid-Afrika in beeld
Werkers in en van die skagte van die Messina se kopermyn, Noord Transvaal CollectieZuid-Afrika in beeld
Wattel-ekstrak-fabriek, Pietermaritzburg: sakke word met looisuurjellie gevul CollectieZuid-Afrika in beeld
Walvisvaart, Durban. Die platvorm by die walvisfabriek word skoon gemaak voordat 'n volgende walvis aan gebring word. CollectieZuid-Afrika in beeld
Walvisbaai, Suidwes-Afrika. 'n Ovambo besig om ingemaakte vis in 'n fabriek te verpak. CollectieZuid-Afrika in beeld
Vroue mandjiewerkers op die landboutentoonstelling by Umlazi, Adams-sending, Natal CollectieZuid-Afrika in beeld
Versameling van sout op die soutpanne agt myl ten noorde van Swakopmund, Suidwes-Afrika (Namibiƫ), 1954 CollectieZuid-Afrika in beeld
Yskor-werke, Pretoria. Oop vuurhertoond in staal-installasie word gelaai CollectieZuid-Afrika in beeld