Ruïne van die Ned. Hervormde kerk te Dullstroom, deur Britse troepe onder bevel van genl. Smith-Dorrien in 1901 verwoes. CollectieZuid-Afrika in beeld
Deur Britse krygsgevangene offisier, op die muur van die Staat Model School te Pretoria geskilder CollectieZuid-Afrika in beeld
Plantegroei op St. Helena. Drinkplek vir die diere. Krygsgevangenes op parool vir 'n dag. CollectieZuid-Afrika in beeld
Genl. Kock en enkele offisiere van die Duitse Korps. Name op die foto vermeld. NIE: Genl. Kock se staf nie CollectieZuid-Afrika in beeld
Verkryging van voedsel (militêre maatreël) in Johannesburg, Oktober 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van prins Victor, kleinseun van koningin Victoria te Pretoria, einde 1900 CollectieZuid-Afrika in beeld
Kennisgewing van die teregstelling van Johannes Petrus Coetzee vir hoogverraad, 1901 CollectieZuid-Afrika in beeld
Munt van die ZAR te velde, in die distrik Pelgrimsrus, v.l.n.r. de heren P.J.Kloppers, Reid, A.Pienaar, Graham. CollectieZuid-Afrika in beeld